Nigel Slater

Nigel Slater (gebore 9 April 1958)[1][2] is 'n Engelse kosskrywer, joernalis en omroeper. Hy het vir meer as 'n dekade lank 'n kolom behartig vir The Observer Magazine en is  hoofskrywer vir die Observer Food Monthly bylaag. Voor dit was Slater kosskrywer vir Marie Claire vir vyf jaar. Hy is ook die kunsdirekteur vir sy boeke.

  1. "Nigel Slater". Waterstones.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2012. Besoek op 14 Oktober 2007.
  2. Slice of nostalgia: the making of Toast The Telegraph, 20 December 2010

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy